Luisteraarsvraag: Armageddon
Gaan daar regtig ‘n oorlog op ‘n spesifieke plek naamlik Armageddon plaasvind? Moet ons Openbaring letterlik lees, of is dit liewer beeldspraak van die kerk era? Watse soort teks is dit? Vanuit watter hoek en inslag behoort dit gelees te word? Wat is die gereformeerde leer oor die eindtye? Preek ons genoeg uit Openbaring?
Minuutmerkers:
01:15 Luisteraarsvraag oor Openbaring 16:16
03:20 Breë oorsig van Openbaring
08:20 Hoe moet ons Openbaring lees?
14:30 Wat glo gereformeerdes oor die wegraping?
17:15 Wat beteken Armageddon?
22:09 Die Bybel preek oorwinnend
24:20 Gereformeerde verbondsprediking
30:00 Waarom word “Armageddon” min gepreek in gereformeerde kerke?
Eskatologie Reeks:
https://www.scriptura.co.za/2020/05/eskatologie-oorsig
https://www.scriptura.co.za/2020/05/eskatologie-duisendjarige-vrederyk
https://www.scriptura.co.za/2020/06/eskatologie-wegraping
https://www.scriptura.co.za/2020/06/eskatologie-merk-van-die-dier
GK Beal boekskakel: https://www.logos.com/product/3467/the-book-of-revelation
GK Beal YouTube skakel: https://www.youtube.com/live/FQ2u_eTdkmM?si=gKMG0Qzo3_p-TRKa







