Luisteraarsvraag: 1 Timoteus 2 vir vandag
Wat is 1 Timoteus 2:1-15 se toepassing vir vandag? Is God se woord relevant vir alle tye en alle mense? Hoe is die opdragte van Paulus aan die Efese geanker aan die skeppingsopdrag? Moet ons bid vir ‘n heidense regering? Wat is die roeping vir die mans, en wat is die opdragte vir die vroue?
Minuutmerkers:
01:50 Instruksie of beskrywing?
05:00 Is God se woord relevant vir alle tye en alle mense?
10:36 Is die woord van God genoeg en volledig?
13:30 Moet ons bid vir ‘n heidense regering?
18:15 Is die regering as instelling van God goed?
25:20 Wat is die roeping aan die mans?
31:51 Wat is die opdragte vir die vroue?
38:30 Sy sal gered word te midde van kindergeboorte
Woodhouse artikel skakel:
https://shorturl.at/qtDHW
Gerhard van Rhyn preke:
https://www.youtube.com/live/1yQJLIFk_ws?si=wCVB80RYl1y-FHaj&t=2598
https://www.youtube.com/live/Arh0vtraX8o?si=brBZ8YlyTDGVZ4Ey&t=3270
Skrifverwysings:
1 Tim 2:1-15, Art 36 NGB, Titus 2, Rom 13, Totus 2






