Lent in die lig van die SkrifScriptura, Jaco de Beer, and Gerrie van RhynMar 04, 2026ShareOral oor sien ons die verskynsel dat mense “Lent” vier. Selfs al hoe meer kerke in Protestantse kringe val nou ook by hierdie gebruik in. Wat is Lent en hoe moet ons daarna kyk in die lig van die Skrif?PreviousNext