Huisgodsdiens: Hoekom?
Hierdie is die eerste episode in ons reeks oor “Huisgodsdiens”. Ons doel met die episode is om na Skrifbeginsels te kyk as motivering vir huisgodsdiens – wat is die doel daarvan?
In die volgende episode in die reeks sal ons fokus op “Hoe om huisgodsdiens te doen”.
Minuutmerkers:
Uitdagings vir huisgodsdiens (01:58)
Skrifbeginsels rondom huisgodsdiens (12:35)
Noodsaaklikheid van huisgodsdiens (17:58)
Huisgodsdiens as voorbereiding vir die erediens van die lewe (29:18)






