Hoekom is ek gereformeerd? Want gereformeerde teologie is verbondsteologie
Verbondsteologie is Gereformeerde teologie wat ‘n afleiding is vanaf die Skrif, waaruit ons leer hoe God met die mens te werk gaan, en sien hoe Hy Sy verlossingsplan uitvoer in Sy ewige raad.
Minuutmerkers:
02:54 Wat is ‘n verbond en waar kom dit vandaan?
35:58 Wat beteken dit as ek sê ek glo in verbondsteologie?
48:35 Wat is die alternatiewe oortuiging van verbondsteologie?
55:03 Paar praktiese implikasies




