Luisteraarsvraag: Hoe loop ‘n mens die pad van heiligmaking?
Prof. Henk Stoker beantwoord die luisteraarsvraag: “Ons weet almal van regverdigmaking deur Jesus Christus, maar wat gebeur daarna … hoe loop ‘n mens die pad van heiligmaking? Is alles net die Heilige Gees se werk, of het ek as mens ‘n rol om te speel?”
Gasspreker:
Prof. Henk Stoker
Ander episodes in die reeks:
Luisteraarsvraag: Kersfees?
·
Luisteraarsvraag: “Is Kersfees nie ook maar ‘n heidense fees, soos Halloween nie?”






