Die Huwelik: Rol van die vrou
In hierdie episode gesels ons oor die rol van die vrou. Ons sien hoe God die man en vrou gelykwaardig geskape het, maar met verskillende rolle.
Die fokus van die episode is op twee teksgedeeltes wat verwys na die vrou se “onderdanigheid” en dat sy ‘n “hulp” is (Gen 2:18 en Efes 5:22-24).
Minuutmerkers:
01:30 Teksgedeeltes in fokus: Gen 2:18 en Efes 5:22-24
03:50 Eva se skepping – Afronding
06:09 Man en vrou is gelykwaardig met verskillende rolle
06:28 Ons sien dit ook in die wese van die Drie-eenheid
08:43 Man en vrou is komplimentêr – nie in kompetisie nie!
10:35 Bybelse onderdanigheid is ‘n resultaat van ‘n Geesvervulde lewe
16:00 Hulp is hoe die vrou haar man aanvul
18:45 Praktiese implikasies








