Apologetiek - Waarom verskillende benaderings?
Hoe ken ons waarheid, is menslike rede neutraal, en is daar ‘n verhouding tussen geloof en rede? Waarom is daar verskillende benaderings van apologetiek? Wat is die hoof soorte apologetiese benaderings?
Minuutmerkers:
04:20 Hoe ken ons waarheid, is menslike rede neutraal, en is daar ‘n verhouding tussen geloof en rede?
14:20 Waar pas die sondeval in?
21:45 Openbaring en kennis van God
25:30 Natuurlike openbaring en die gewete van die mens
29:25 Hoofbenaderings
31:25 Klassieke apologetiek
43:28 Voorveronderstellings apologetiek
50:35 Gereformeerde epistomologie
Aanbieders: Jonker Venter, Marnix Boersema, Jaco de Beer


