Hierdie inleidende episode van die Ampte in die kerk, skets die breë trekke van die ampte, hoe pas ampte/dienste in die kerk, hoekom is ampte nodig, en wat is die gereformeerde kerkbeskouing van die ampte.
Ampte: Die Amp van Gelowige