Press "Enter" to skip to content

Pastoraal: Narsisme

Narsisme is selfverliefdheid. Is daar hoop dat ‘n narsis kan bekeer, en hoe? Hoe gemaak as jy in ‘n verhouding is met ‘n narsis?

00:00 Pastoraal: Narsisme
03:00 Waar kom die term, narsisme, vandaan?
06:55 Gedragskenmerke van narsiste
08:30 Kulturele invloede (social contagion)
13:00 Wat sê die Bybel oor hoogmoed?
19:03 Is narsisme sonde?
22:00 Pastorale berading vir die slagoffers

Skrifverwysings:
Eks 20/ Deut 5 – 2de gebod, Spreuke 16:18, Jak 4:6, Ef 5:25, Hand 12:21, 1 Kor 13, Fil 2, Dan 4.

Aanbieders:
Marnix Boersema, Jonker Venter, Jan-Louis Lee


2 Comments

  1. Elmarie Elmarie

    My dogter is n narsis. Sy id besig om haar 3 kinders vsn almal , oumas en oupa te vervreem en van ander af te sonder. Sodra jy die Here se naam noem, staan sy op en loop. Geld en werk het n afgod geword en sy manipuleer die kinders met geld . Sy het alle bande met my, haar ma, gebreek. Hoe kry ek my kind terug?

    • Ek is jammer om te hoor van julle hartseer, Elmarie. Luister gerus die episode – ons probeer praktiese antwoorde daarin gee wat jou dalk mag help.

      Verder sal ek jou sterk aanraai om te gaan aanklop by jou predikant en / of ouderling. Hier is geen kitsoplossing vir hierdie probleem nie. Jy het die bystand, wysheid en gebede van jou plaaslike gemeente dringend nodig.

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.