Press "Enter" to skip to content

Perspektief: Maart 2022

Scriptura voer ‘n onderhoud met Ds Dubois du Toit van die NG kerk Suiderhof in Namibië oor die dwaalleer van homoseksualiteit in die NG kerk, en wat die dollerende kerke en Kairos nou daaraan doen.

00:00 Perspektief Maart 2022
00:45 Ds Dubois du Toit oor homoseksualiteit in die NG kerk
10:50 Wat doen die kerk hieraan?
35:07 Wat moet lidmate doen?
45:00 Wat is gereformeerdheid, en hoekom is ek gereformeerd?

Verwante skakels:
NG Kerk in Namibië wil wegbreek oor gays
Hoekom is ek gereformeerd? Want gereformeerde teologie is Skrifgefundeerd
Hoekom is ek gereformeerd? Want gereformeerde teologie is Godgesentreerd
Persverklaring: Kairos Netwerk reageer op besluite deur Sinode van Namibië
Skokkende geskiedenis van die NG Kerk sedert 2000
Dink Bybels
Kairos Netwerk

Aanbieders: Jan-Louis Lee en Jaco de Beer

3 Comments

  1. Dubois du Toit Dubois du Toit

    Teologiese opleiding is juis die groot olifant in die NGK gesprek – my persoonlike ervaring was ook ‘n absolute geloofskrisis in my 2de jaar en meeste van my klasmaats het ook geval vir die sosiale geregtigheid plaasvervanging van goeie gereformeerde teologie. Ons is besig om van Kairos Netwerk se kant af te kyk na alternatiewe teologiese opleiding – PUK, die Afrikaans Protestantse Akademie, George Whitfield Collage, NETS (in Namibië) en SATS is op hierdie stadium nog ‘behoudend’ aan goeie gereformeerde teologie. Vir bietjie meer inligting oor die teologiese opleiding by die 3 NG kerk teologiese fakulteite gaan kyk gerus na die ‘ons is ‘n belydeniskerk’ reeks op my YouTube kanaal – Dink Bybels – se 2de en 3de episodes

  2. ons werk in die onderwys met so baie kinder wat smag om teologie te gaan swot en Meer te leer oor God, die Bybel, Jesus . Hierdie Jong mense het n liefde vir God en n verhouding met Hom. Dit is egter baie hartseer om te sien hoeveel van hulle staak hulle studies nadat hulle met proffesore en teoloe by TUKS en ander tersiere instansies in aanrakinn gekom het. Waar kry ouers leiding om te weet waarheen om hulle kinders te stuur? WWaarom laat die geroformeerde kerke toe dat dwaalleeraars in beheer Bly by tersiere instansies. Is STATS die best plek om teologie te swot of is daar ander plekke?

    • As student by die teologiese skool in Potchefstroom kan ek U die teologiese skool hier voorstel. Meeste studente hier is konserwatief en skrifgetrou en die TSV (Teologiese Studente Vereniging). Die hoofkampus is baie liberaal en sekuleer met hul sienings en baie van ons as studente van die teologiese skool is baie hartseer daaroor en probeer ons bes om ons mede-studente op te voed in Bybelse teologie wat heel eerstens God vereer.

Leave a Reply to Schalk BuysCancel reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.