Site icon Scriptura

Dissipelskap: Wat is dissipelskap?

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

In Markus 10:17-21 vra die ryk jong man vir Jesus, “Goeie Meester, wat moet ek doen om die ewige lewe te beërwe?” En Jesus antwoord hom baie eenvoudig, “… neem die kruis op en volg My …”

In Johannes 6:68 antwoord Simon Petrus Jesus nadat Hy hulle vra of hulle ook liewer wil tou opgooi en weggaan: “Here, na wie toe sal ons gaan? U het die woorde van die ewige lewe.”

En dan ook, “Wees my navolgers, soos ek dit ook van Christus is,” leer Paulus in 1 Korinthiërs 11:1. Al hierdie skrifgedeeltes maak dit baie duidelik dat die christelike lewe nie apart staan van dissipelskap nie, en dat dit elke gelowige se lewenstaak is om die evangelie deurlopend te leef en te deel.

00:00 Dissipelskap 1 – Wat is dissipelskap?
04:09 Definisie en konteks
08:00 Christen of dissipel – is daar ‘n verskil?
11:50 Dieper as dissiplines en dogma
13:28 Liefde vir Christus = hart van dissipelskap
18:00 Wat is die standaard?
21:35 Dissipels luister, leer en gehoorsaam
21:43 Dissipels ontvang korreksie
25:52 Ondersteun mekaar
26:37 Dissipels verwelkom korreksie
31:10 Dissipels is lief vir Bybel/doktrines
36:20 Mentorskap
39:46 In praktyk
44:10 Praktiese aspekte en doel

Aanbieders: Jaco de Beer, Marnix Boersema, Gerhard van Rhyn

Skrifverwysings:

  1. Wat is ‘n dissipel en dissipelskap? (Hand. 11:25, 26; Markus 1:17, 2:14; Joh. 1:42)
  2. Dissipels luister na Jesus (Matt. 17:5)
  3. Dissipels leer van Jesus (Matt. 11:29; Joh. 6:68, 69)
  4. Dissipels gehoorsaam Jesus (dra vrug) (Joh. 14:21, 23; 15:10)
  5. Dissipels ontvang korreksie (Matt. 18:15-20; Gal. 6:1)
  6. Dissipels jaag heiligmaking na (Rom. 6:12-16; 1 Joh. 1:5-10; Heb. 12:14)
  7. Dissipels is lief vir Bybelsedoktrine (2 Tim. 2:15)
  8. Dissipels maak ander dissipels (2 Tim. 2:2; Matt. 28:19,20)
Exit mobile version