Site icon Scriptura

PEPUDA : Voorgestelde wetgewing en godsdiensvryheid

Aanbieders: Jan-Louis Lee, Jonker Venter, Jaco de Beer, Gerhard van Rhyn

01:14 PEPUDA -Promotion of equality and prevention of unfair discrimination

1) Wat is die voorgestelde PEPUDA wetgewing?

02:34 FORSA 5 video’s – Huidige gelykheidswet artikel 9 word dramaties verbreed/gewysig om enige diskriminasie te verbied.
13:00 Nuwe wetgewing poog om gedagtes en gedrag te beheer.
17:00 Sekularisme.
19:20 Waarheid word absoluut subjektief gemaak.
21:45 Kerk moet regering tot verantwoording roep.
25:00 Op ‘n gewone menslike vlak is hierdie konsep wet nie realisties nie.

2) Wat moet christene en die kerk nou doen?

25:45 Kerk het die roeping om op te staan en die waarheid te verkondig.
29:00 ‘n Wêreld sonder die kerk, is ‘n wêreld wat in totale anargie verval.
31:40 Ons het eenheid in die christelike geloof.
35:06 Die prediking van die woord is die primêre wapen om die boosheid aan te val.

3) Hoe dra gelowiges hierdie soort vervolging?

39:50 Wees voorbereid op vervolging (Fil 1, 1 Pet 4:12)
41:09 Voorgestelde wetgewing is ‘n aanslag op die waarheid. (Markus 8)
43:44 Die objektiewe waarheid is vir ons gegee deur Jesus Christus en dit is al wat sin maak in hierdie wêreld. (Joh 18)
44:48 Die kerk van Christus verloor nooit nie.
46:42 Jesus is ons here en hy regeer, en ons moet ons wapens opneem en die woord verkondig. (Joh 16)

Exit mobile version