Site icon Scriptura

Hoekom is ek gereformeerd? Want gereformeerde teologie is Godgesentreerd

Hoe weet jy of jou teologie reg is? Het jy die regte Godsbesef? Ons glo, dat die gereformeerde leer die naaste aan die waarheid is, en verduidelik in die reeks hoekom dit so is. In hierdie episode gesels Scriptura spesifiek daaroor dat gereformeerde teologie Godgesentreerd is. Terwyl daar baie ander leringe is waar die mens en ons behoeftes op die voorgrond staan, wil ons as gereformeerdes aan God alle eer gee! Soli deo Gloria!

06:00 Wat bedoel ons met “Gereformeerde teologie”?
11:30 Wie is die God wat ons dien?
15:00 Die mens is nie op die troon nie
19:00 Ons kan God ken, omdat Hy homself aan ons openbaar
26:00 Die ewige lewe is Godgesentreerd
28:00 Hoe lyk jou lewe as God op die voorgrond staan?
31:00 Word ons eredienste Godgesentreerd ingerig?

Aanbieders:
Marnix Boersema, Gerhard van Rhyn

Exit mobile version