Site icon Scriptura

Perspektief: Maart 2020

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

Ons gesels in hierdie episode slegs oor die COVID-19 Pandemie – juis omdat daar soveel vrae en onsekerheid onder mense en selfs Christene heers.

Mense raak erg paniekbevange – daarom is dit belangrik om die regte perspektief hieroor te kry.

Minuutmerkers:

01:20 Paniek in die samelewing

06:00 Christene se reaksie hierop

09:30 Voorspoedsteologie wat ontbloot word / Tekse wat gekoppel word aan COVID-19

19:15 Waar kom die virus vandaan? Kom dit van God of dalk van die duiwel? Of dalk van China?

Exit mobile version