Press "Enter" to skip to content

Wie sê die Here is ek?

Jeremia 17:9 sê ons hart is bedrieglik bo alle dinge. Daarom het ons in ons eerste episode oor “Identiteit” (Wie is ek?) tot die slotsom gekom dat ons nie die vraag self kan antwoord nie.

Waarby ons eintlik wil kom is: Wie sê die Here is ek?

Dit is dan ook die tema van hierdie tweede episode in ons reeks oor identiteit.

MINUUTMERKERS:

1:45 Wat glo ons oor “selfbeeld”?

12:39 Wat beteken dit om “In Christus” te wees?

20:36 Terme wat ons in die Bybel kry oor wat ons identiteit is

One Comment

  1. Liebie Engelbrechtli Liebie Engelbrechtli

    Baie dankie vir hierdie kosbare onderwysing wat ond ĵuĺle met ons deel . Mag jullle God se rykste wysheid ontvang en so òok met ons deel.

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.