Site icon Scriptura

Perspektief: Maart 2019

Maart in Perspektief! In die lig van onlangse nuusgebeure gesels ons eerste oor die aanval op Moslems in Nieu-Zeeland. Daarna praat ons oor vervolging van Christene, spesifiek ook na aanleiding van Christene in Nigerië wat onlangs aangeval en doodgemaak is.

Minuutmerkers:

1:25   Aanval op Moslems in Nieu-Zeeland

12:24 Christen vervolging in Nigerië

Exit mobile version