Press "Enter" to skip to content

Perspektief: November 2021

Scriptura gesels in ons Perspektief episode oor twee nuusgebeure van die afgelope maand: oud-president FW de Klerk se toespraak voor sy afsterwe, waartydens hy Suid-Afrika toespreek en praat oor sy besluite, wat die einde van apartheid tot gevolg gehad het. Dit het baie ontstellende reaksie van die publiek ontketen. En dan het die eienaar van Facebook, Mark Zuckerberg, sy nuwe konsep van sosiale interaksie en naam vir sy maatskappy, Metaverse, bekend gemaak, wat dus nou ‘n nuwe era van sosiale media gaan beteken. Wat sal dit vir die kerk beteken?

00:00 November in perspektief
00:43 Tema 1 – Oud-president FW de Klerk se boodskap voor sy afsterwe
01:08 Tema 2 – Metaverse
01:40 Reaksie op De Klerk se boodskap
11:04 Daar is ‘n groter prentjie… God regeer soewerein
18:33 Wandel in wysheid – lig en sout
22:33 Metaverse
32:00 Uitdaging vir die kerk
37:45 Gevare van gebrek aan verhoudings

Skrifverwysings en verwante dokumente:
Kol 4, Matt 5:13-16, 2 Kor 3, Openbaring, 1 Kor 12, Artikel 36 – Nederlandse Geloofsbelydenis

Aanbieders: Jonker Venter, Jan-Louis Lee en Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.