Press "Enter" to skip to content

Perspektief: April 2021

Hierdie week gesels die Scriptura predikante oor twee baie belangrike en aktuele sake in die nuus: die Nederduits Gereformeerde kerk se legitimasie onder leiding van ‘n vroue predikant, en die hibriede embrio’s wat geskep is deur mens- en aapselle suksesvol te vermeng (interspesie: chimera).

In 2 Timoteus 4:3 sê Paulus: Daar kom ‘n tyd wanneer hulle die gesonde leer nie sal verdra nie, maar omdat hulle ore gestreel wil word deur wat hulle wil hoor, sal hulle vir hulleself leermeesters na eie begeerte soek. Hulle sal hulle doof hou en hulle tot versinsels wend.”

JC Ryle: “Beware of manufacturing a God of your own; a God who is all mercy, but not just; a God who is all love, but not holy; a God who as a heaven for every body, but a hell for none; a God who can allow good and bad to be side by side in time, but will make no distinction between good and broad in eternity. Such a God is an idol of your own, as truly an idol as any snake or crocodile in an Egyptian temple. The hands of your own fancy and sentimentality have made him. He is not the God of the Bible, and beside the God of the Bible there is no God at all.”

01:55 Nederduits Gereformeerde kerk se legitimasie onder leiding van ‘n vroue predikant
02:22 Audio snit van gebed tydens NG kerk legitimasie
05:29 Drie kwelpunte van die gebed: Wie is God? Hoe aanbod ons God, veral in die kerk? Vroue in die amp
13:36 Postmodernisme
22:38 Geloofsbelydenis van Athanasius – artikel 21-28
30:06 God se woord reguleer die erediens
32:35 Hibriede embrio’s is geskep deur mens- en aapselle te vermeng
42:45 Wat is die wetenskap wat God vir ons gegee het?

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.