Press "Enter" to skip to content

Wie is God: God is Jaloers

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

‘n Vraag waaroor elke mens behoort te dink en te kan antwoord is: Wie is God? Tog is die vraag vir sommige Christene moeilik om te antwoord, of hulle is nie seker of hulle antwoord reg is nie.

Ken jy die Here? In hierdie reeks kyk ons hoe God Homself aan ons in die Skrif openbaar.

Kan God jaloers wees? Die Bybel beskryf God tog as ‘n jaloerse of ‘n besitlike God. Wat beteken dit vir gelowiges dat God jaloers is? Is God se jaloesie dieselfde as ons algemene menslike jaloesie, of nyd, of besitlikheid, of afguns?

00:50 Wie is God: God is jaloers
01:30 Basiese konsepte van jaloesie/nyd/besitlikheid/afguns
04:00 Twee pole van jaloesie
08:30 Wat is ons motivering en gesindheid?
14:50 Hoe lyk God se jaloesie?
21:50 Het God die reg om jaloers te wees?

Skrifverwysings: Rom 13, 2 Kor 11:2, 1 Kor 13:4, Hand 5, Eks 20:5 (1953), Jes 54:5

Aanbieders: Jonker Venter, Jaco de Beer, Gerhard van Rhyn

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.