Press "Enter" to skip to content

Wie is God: God is Alomteenwoordig

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

Die feit van God se alomteenwoordigheid is moeilik vir mense om te begryp. Is God in Sy volle omvang oral en altyd teenwoordig? Kan ‘n klein kindjie Jesus alleen in sy kamer aanroep, terwyl die grootste oorlog tussen die grootste wêreldvorste ook onder leiding van God plaasvind? Wat beteken dit prakties dat God alomteenwoordig is? Hoe kan God teenwoordig wees op die heel verste punt van ons af, op enige plek in die heelal, en ter selfde tyd ook ons harte vul? Het God enige beperking aan Sy teenwoordigheid, selfs in die hel? Is dit waar dat God teenwoordig is in elke situasie in die hele skepping, op enige gegewe tyd? Die christelike lewe is lewe “coram Deo” – voor die aangesig van God.

01:40 Die Woord openbaar dat God oral is
05:00 Onkunde oor God se teenwoordigheid in die hel
12:00 Dwalinge rondom God se Alomteenwoordigheid
17:00 Die menslike blindheid
19:50 Troos – die Heilige Gees
23:40 Gebed – ek voel God nie

Skrifverwysings:
Ps 8, 139, Ps 46:1; Jes 57:15, Jes 40:12; Nah 1:3, Ps 33:13-14, Ps 48:7; 2 Kron 20:37; Dan 5:5-6, Kol 1:17 and 2:9, Matt 25:41, Op 14:10, Heb 1:3, Jes 52:9, Spr 15:29, Ps 121 lied, 2 Kor 6:16, Joh 14-16

Aanbieders:
Jan-Louis Lee, Gerhard van Rhyn, Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.