Press "Enter" to skip to content

Hoe word ek wat ek is?

Hierdie is die laaste episode in ons reeks oor “Identiteit”.

Ons het eers die vrae gevra: “Wie is ek?” en toe “Wie sê die Here is ek?”. In hierdie derde episode wil ons uitvind hoe ons nou kan word wat ons is. Ons kyk veral na praktiese riglyne vanuit die Skrif.

Minuutmerkers:

  1. Die stryd teen wat ek NIE is NIE – wat die wêreld, duiwel en my sondige self sê ek is. 3:03
  2. Die stryd om elke dag te lewe as die mens wat ek in Christus is. 18:30
  3. Die Heilige Gees se werking in my. 31:30

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.