Press "Enter" to skip to content

Perspektief: Junie 2019

In hierdie episode beskou ons nuusgebeure van Junie-maand vanuit ‘n Bybelse perspektief.

Die fokus van hierdie maand se episode is:

  • 01:08 Junie maand: Gay maand (Pride month). 

Die sistematiese manier waarop ons beinvloed word deur die media.

  • 21:12 Die staatsrede / Munisipaliteite wat onderpresteer.

Is daar nog hoop vir ons in so ‘n land?

  • 32:20 Prof. Christina Landman se uitlating oor “Fresh Expression” kerke in Switzerland.

Moet ons ook begin “koffie-kroeg”- en “rock en roll”- kerk hou?

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.