Press "Enter" to skip to content

Vra & Gesels Saam

Ons poog om soveel as moontlik interaksie met ons lesers en luisteraars te hê, daarom moedig ons almal ook aan om vrae te vra vanaf ons webblad.

Ons behou die reg, om te besluit watter vrae ons beantwoord, asook wanneer ons dit beantwoord.

Goeie kwaliteit stemboodskappe (wat jy via Whatsapp kan instuur) sal voorrang geniet vir ons Radio Scriptura-episodes.

Daar is verskeie maniere, om jou vrae by ons uit te kry (al die skakels is ook regs bo-aan die webblad). Ons hoor graag van jou!