Openbaring 3:20 word dikwels verkeerdelik aangehaal, gepreek en verstaan, maar wat beteken dit waarlik? Gaan die teks oor redding of nie? Smeek Jesus die kerk…
Category: Lering
(Grieks: didaskalia). Dit verwys breedweg na lering en instruksie, oftewel dogma. Artikels, blogs en podsendings wat te make het met leerstellings in die Bybel, sal jy hoofsaaklik onder hierdie kategorie vind.
Hierdie week se versameling van alles en nog wat: Die misbruik van Christelike vryheid Die belangrike versorging van wewenaars en weduwees Geestelike oorlogvoering en ons…
Scriptura se nuwe reeks handel oor skrifgedeeltes of Bybeltekste wat verkeerdelik en/of buite die ware konteks aangehaal, misbruik of verstaan word. Die eerste episode fokus…
Hierdie week se versameling: Hoekom is prediking belangrik vir ‘n gemeente? ‘n Toets om die afgode in jou hart te ontdek Die “domino-effek” wanneer ons…
In hierdie week se Et Cetera: Al hoe meer NG-Kerke doleer Sosiale media het ‘n mededingende godsdiens geword Ses gratis video-lesings oor “hoekom ons die…
In hierdie episode gesels Scriptura oor kinders en trauma, en meer spesifiek oor hoe om dit te benader, te hanteer en kinders te ondersteun wanneer…
Jy kan Et Cetera – September 2021 Week 2 hier lees en Week 1 hier. In hierdie week se “Et Cetera” versameling: Wat is ‘n…
Ons wil graag aanvaar word in ‘n sosiale groep, en deel wees van ‘n groep mense, en as Christen is dit soms moeilik om te…