In die eerste perspektief episode van 2022, gesels die Scriptura span oor drie nuusgebeure van die afgelope maand naamlik die onderhoud van Babylon Bee met…
Category: Lering
(Grieks: didaskalia). Dit verwys breedweg na lering en instruksie, oftewel dogma. Artikels, blogs en podsendings wat te make het met leerstellings in die Bybel, sal jy hoofsaaklik onder hierdie kategorie vind.
Jesus sê in Mattheus 16:24 vir Sy dissipels “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis opneem en My…
Dissipelskap in die praktyk – waar en hoe maak ons dissipels, en wanneer praat ons met mense oor ons God en Sy lewegewende evangelie? Oral,…
In Markus 10:17-21 vra die ryk jong man vir Jesus, “Goeie Meester, wat moet ek doen om die ewige lewe te beërwe?” En Jesus antwoord…
In sy boek, Who is Jesus?, skryf RC Sproul die volgende, “Unfortunately, most ideas about Christ’s identity today, are born of empty speculation, or created…
Scriptura kyk terug oor drie groot kwessies en gebeure wat die christelike geloofsgemeenskap regoor die wêreld erg uitgedaag het hierdie jaar. Transgender agenda en die…
Wat beteken Mattheus 7:1 aan die einde van Jesus se bergpredikasie waartydens Hy gelowiges leer hoe om te oordeel, en hoe om nie teoordeel nie.…
Scriptura gesels in ons Perspektief episode oor twee nuusgebeure van die afgelope maand: oud-president FW de Klerk se toespraak voor sy afsterwe, waartydens hy Suid-Afrika…