“Word alles deur God vas bepaal? ‘n Antwoord aan Stephan Joubert “
Skrywer: Jaco de Beer
Jaco studeer tans teologie en werk ook voltyds by 'n telekommunikasie-maatskappy.
In hierdie artikel deel Jaco de Beer sy getuienis oor hoe sy siening oor die doop verander het.
Hy deel ook die Skrifgedeeltes wat verbondteologie vir hom duidelik gemaak het.
Aan die einde van die artikel is daar verwysings na ander artikels, boeke en videos wat hom ook gehelp het op hierdie pad.
Drie episodes, waarin Jaco de Beer vertel hoe hy in die Charismatiese Beweging beland het, wat hy daar beleef het (visioene, profesieë) en hoekom hy nie meer vandag in daardie kringe beweeg nie.