Press "Enter" to skip to content

Dissipelskap: Waar maak ons dissipels?

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

Dissipelskap in die praktyk – waar en hoe maak ons dissipels, en wanneer praat ons met mense oor ons God en Sy lewegewende evangelie? Oral, altyd en enige tyd, maar veral in ons daaglikse lewe en wandel, en “as ons slaap en as ons opstaan”, in ons huise en in ons kerke. Maar terwyl dissipelskap vloei uit ons oortuiging en ons geloof in die evangelie, is dit ook sinoniem met sending. Ons hoop is op Christus en ons kan nie anders as om dit wyd en suid te deel met almal, naby en ver nie.

00:00 Waar maak ons dissipels?
01:46 Van waar af word ons gestuur?
05:38 Verbond en opdrag van ons Vader
09:35 Getuig oral en altyd
11:45 Almal is dissipelmakers
18:15 Waarheen word ons gestuur?
23:20 Gereformeerde teologie is sendinggerig
25:00 Plaaslike gemeenskap
27:00 Praktiese geleenthede
30:45 Vul jouself met die liefde van die evangelie
31:18 Nasorg en mentorskap
33:02 Begin by daaglikse lewe en werk
34:45 Verband tussen dissipelskap, sending en evangelisasie
37:00 Toerusting
39:44 Nooi mense kerk toe

Skakel na evangelisasie toerusting:
Wat is evangelisasie? https://youtu.be/Vno4BJYhTlw
Kursus: http://solafive.co.za/evangelisasie-kursus/

Skrifgedeeltes:
Matt 28, 1 Kor 12, Deut 6:3-4, Hand 1:8, 1 Tess 2, Joh 4.

Aanbieders: Marnix Boersema, Jaco de Beer, Gerhard van Rhyn en Jan-Louis Lee

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.