Press "Enter" to skip to content

Wat sê die Vers? Mattheus 7:1

Wat beteken Mattheus 7:1 aan die einde van Jesus se bergpredikasie waartydens Hy gelowiges leer hoe om te oordeel, en hoe om nie teoordeel nie. Hoe kan ons reg oordeel, en op die regte manier en vir die regte redes, sodat ons die waarheid beskerm? Wat is die standaard wat ons moet voorhou, en pas ons dit op onsself eerste toe?

00:00 Wat sê die vers? Mattheus 7:1
04:00 Konteks en verkeerde gebruik van Mattheus 7:1-6
10:15 Wat beteken hierdie oordeel?
15:40 Die balk in jou eie oog?
19:00 Toets die vrugte
23:18 Regte oordeel en motivering
26:20 Oogmerk is herstel

Skrifverwysings: Matt 7:1-6, 1 Kor 5:12-13, Joh 15

Aanbieders: Marnix Boersema, Gerhard van Rhyn

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.