Press "Enter" to skip to content

Wat sê die Vers? Filippense 4:13

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

Filippense 4 het niks met ons fisiese vermoë te doen nie, maar wys eintlik na die nabyheid en teenwoordigheid van God in al ons omstandighede. God is die een wat ons in staat stel om te leef en Hom te verheerlik, en die krag lê nie in onsself om dinge te vermag bloot omdat ons glo nie.

00:00 Wat sê die Vers episode 4 – Filippense 4:13
01:25 Filippense 4:10-18
05:30 Breë konteks van Filippense
10:00 Implikasie van vers 8 – rig julle gedagtes …
11:13 Wat is die teendeel?
12:24 Klem op gebed
13:35 Waarna verwys ‘krag’ in vers 13?
15:55 Paulus het swaar gekry
16:26 Wie stel my in staat?
16:58 Vers 12 – onderrig in vergenoegdheid
19:07 God lig die las van ons skouers af
21:22 Hoe moet ons Fil 4:13 verstaan?
23:02 Heidelbergse kategismes Sondag 10: die voorsienigheid van God
25:03 Fil 4:7 … in Christus Jesus
26:07 Heidelbergse kategismes Sondag 1: jou enigste troos in lewe en sterwe
28:45 Vers 14 – ons het mekaar nodig

Teksverwysings
Ps 23:4, 2 Kor 1:8, Ps 18:30, Heidelbergse kategismes Sondag 1 en 10

Aanbieders: Jaco de Beer, Gerhard van Rhyn, Jan-Louis Lee en Marnix Boersema

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.