Press "Enter" to skip to content

Luisteraarsvraag: Is dit moontlik om iemand te vergewe sonder om te versoen?

In ons Luisteraarsvrae episode gesels Scriptura oor vergifnis en versoening na aanleiding van die vraag: Is dit moontlik om iemand te vergewe, sonder om te versoen? Luister of kyk gerus hierdie episode, en deel dit met u vriende om ook op grond van die Skrif daarmee te handel.

00:40 Luisteraarsvraag: vergifnis en versoening
01:24 Is dit moontlik om iemand te vergewe, sonder om te versoen?
02:00 Wat is vergifnis?
03:03 Voorwaardelike en onvoorwaardelike vergifnis?
12:23 Onvergifnis en verbittering
15:57 Vergifnis is soms ‘n proses
17:38 Versoening is nie gelyk aan vergifnis nie
19:16 Ware versoening kan net plaasvind in ‘n verhouding met Christus
22:55 Vergifnis vereis nie ander party se verandering nie
26:26 Paulus en Barnabas skei ter wille van die evangelie
31:55 Beskou konteks van situasie
34:50 Neem op jou kruis en verloon jouself
36:40 Moenie ‘n wrok koester nie

Skrifverwysings:
Mark 11:25, Luk 17:1-6, Matt 6:9-15, Matt 18:21-22, Spr 22:3, Hand 15:35-39, Ef 4, 1 Kor 6

Aanbieders: Jan-Louis Lee, Gerhard van Rhyn, Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.