Press "Enter" to skip to content

Perspektief: Augustus 2021

In hierdie episode gesels Scriptura oor 3 onderwerpe naamlik: Die vervolging van Christene in Afghanistan na die Taliban oorname, Inentingsmanipulasie – Game gee 10% afslag vir mense wat ingeënt is, en Christus word verheerlik op die Olimpiese Spele.

00:00   Augustus 2021 in Perspektief
00:27   Lys van 3 onderwerpe:
– Vervolging van Christene in Afghanistan na Taliban oorname.
– Inentingsmanipulasie: Game gee 10% afslag vir mense wat ingeënt is.
– Christus word verheerlik op die Olimpiese Spele.
03:12   Vervolging van Christene in Afghanistan na Taliban oorname.
12:35   Hoe moet Christene en die kerk na die vervolging kyk? 
22:09   Inentingsmanipulasie: Game gee 10% afslag vir mense wat ingeënt is.
35:35   Hoe gaan hierdie wêreldbeskouing Christene raak? 
– Wat gee ons weg in tye van ‘n krisis?
– Word ons vryheid om te aanbid geraak?  
– Hang die wêreld se veiligheid van my inenting af?
41:00   Christus word verheerlik op die Olimpiese Spele.
– Die spele is misbruik om ook die seksrevolusie te bevorder.
50:52   Alles gaan oor die eer van God.

Skrifgedeeltes:  Openbaring 1:9, Kolossense ? 1 Korinthiërs 12, Johannes 11, Habakuk 2, Romeine 14, Romeine 8, Filippense 3

Aanbieders:  Jaco de Beer, Marnix Boersema, Gerhard van Rhyn en Jonker Venter

Ander episodes rakende hierdie onderwerpe:
Inenting – https://www.scriptura.co.za/2021/08/julie-2021-in-perspektief/
Inenting – https://www.scriptura.co.za/2021/04/perspektief-maart-2021/
Vervolging – https://www.scriptura.co.za/2020/07/perspektief-julie-2020/
Vervolging – https://www.scriptura.co.za/2019/04/perspektief-maart-2019/

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.