Press "Enter" to skip to content

Pastoraal: Eetversteurings

Aanbieders: Jonker Venter en Gerhard van Rhyn

1 Korintiërs 6 rig ons fokus duidelik daarop dat ons nie ‘n afgod van kos of die liggaam moet maak nie, en dat ons God in ons liggaam moet verheerlik. Ons liggaam is die tempel van die Heilige Gees, en ons as gelowiges behoort nie aan onsself nie. Daarom gaan ons ook gesond leef en God verheerlik in ons eetgewoontes en lewensstyl.

02:04 Pastoraal – Eetversteurings (Pred. 2:24-25)
05:10 Beskrywing van eetversteurings
08:40 Hoe lyk eetversteurings hedendaags
13:08 Kos word ‘n afgod in die persoon se lewe
15:10 Obsessiewe beheer van oefening en voedselinname
19:17 Strikke in ons dag en tyd
23:57 Die hart agter eetversteurings
26:00 Kos kan ‘n kruk/troosmiddel word om depressie, trauma, spanning, self-waarde, beheer en angs te hanteer.
27:07 Identiteit – waarin lê jou waarde?

28:01-28:37 Die Gereformeerde Laerskool Bellville advertensie

30:31 Bybelse perspektief
33:22 Ons moet eet tot God se eer – eet om te lewe, nie lewe om te eet nie
36:00 Dit is nie tot God se eer as ons die 6de gebod te oortree nie
39:12 As gelowige kan ek die gawes uit God se hand geniet
41:30 Die stryd teen enige eetversteuring begin by die bybelse siening van kos in ons lewens
42:50 Kyk na jou liggaam en kyk na wat jy eet, want dis tot eer van God

Skrifgedeeltes:
Pred 2:24-25, 1 Kor. 6:12-20, Rom. 12:1-2, Fil. 3:19 & 4:8-9, Pred. 2:24-25, 5:17

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.