Press "Enter" to skip to content

Perspektief: Mei 2021 – Nagwaak vir oud-president Zuma, toenemende korrupsie in die ANC, en die konflik tussen Israel en Palestina.

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

In hierdie gesprek gesels Scriptura oor die drie groot gebeure wat die afgelope maand in die nuus was, naamlik die nagwaak vir oud-president Jacob Zuma, die toenemende korrupsie in die ANC, en laastens die konflik tussen Israel en Palestina.

01:48  Nagwaak vir Jacob Zuma.
07:00  Polities-teologiese beskouing.
10:55  Waarskuwing aan leiers (Jesaja  5:20).
12:22  Kerk en staat moet geskei wees. 
16:21  Toenemende korrupsie in die ANC – wat is ons hoop en behoud? 
17:27  God sal die perfekte oordeel fel  –  vergeldingsteologie (Ps 7:16)
20:30  Vertrou op die Here (Ps 37).
21:15  Ons het ‘ n roeping hier (1 Kor 17).
22:37 Konflik tussen Israel en Palestina.
24:00  Eindtye – hoe moet ons Israel sien?
29:00  Redding kom slegs deur Jesus Christus (Matt 24:13-14).
33:08  Kerk moet aan die Here onderwerp – Tweede bede van die Onse Vader (Sondag 48 van Heidelbergse Kategismus).

Aanbieders: Marnix Boersema, Gerhard van Rhyn en Jan-Louis Lee

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.