Press "Enter" to skip to content

Ampte: Amp van Diaken

Hierdie is die derde episode in die Ampte reeks. In hierdie episode gesels die predikante oor die amp van diaken in die kerk. Die definisie, kwalifikasies, rol en werk van die diaken, asook die verhouding tussen diakens en ouderlinge, en die verhouding tussen diakens en die kerk word bespreek.

00:00 Amp van Diaken
01:39 Wat is ‘n diaken? Definisie – dienskneg in die kerk (Hand. 6)
13:09 Wat is die kwalifikasies van ‘n diaken? (1 Tim. 3:8-13)
18:33 Wat is die rol en werk van ‘n diaken? (Hand. 2:44,45; 4:32-37; 5:2; 6:1; 11:29-30)
27:00 Hoe kan die kerk bybelse diakens oplei? (2 Tim. 2:2)
32:30 Verhouding tussen diakens en ouderlinge (Hand. 6:1-6; Hand. 20; Heb. 13:7-17).
38:20 Verhouding tussen diakens en kerk.

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.