Press "Enter" to skip to content

Ouerskap: Bybelse Ma-wees

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

‘n Bybelse ma verstaan God se skeppingsplan, en vervul God se roeping as moeder vir haar kinders.  Sy leef God se verbondsbeloftes uit, en voed haar kinders in die vrees van die Here op.  ‘n Bybelse vrou verstaan haar rol as huweliksmaat, en vervul haar funksie tot eer van God.

4:04   Die skepping van die mens: Eva is geskep na God se beeld, en as hulp wat by Adam pas.

21:30   Bybelse vrou-wees: In die samelewing en in die huwelik (Efesiërs 5).

31:47   Bybelse ma-wees: Die gevolge van die sondeval, en wat 1 Timoteus 2:15 beteken?

49:17  Prakties:  eer God en wees gehoorsaam in rol as vrou en moeder.   

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.