Press "Enter" to skip to content

Hoekom is ek gereformeerd? Want gereformeerde teologie is ‘n “Christus-alleen” teologie

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

Waarop word primêr gefokus in die Gereformeerde teologie? Wat beteken dit vir ons dat die Gereformeerde teologie Christus-gesentreerd is? Deur wie gee God redding en lewe? Is daar nog plek vir iets of iemand anders waarop ons, ons geloof kan bou?

01:30 Wat beteken dit as ons sê dat Gereformeerde Teologie “Christus-gesentreerd” is?
18:00 Hoe lyk dit prakties?
24:10 Wat gebeur as jou lewe en teologie nie Christus-gesentreerd is nie?
34:50 Misken ons die werking van die Heilige Gees?

Aanbieders:
Gerhard van Rhyn, Jonker Venter, Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.