Press "Enter" to skip to content

Wie is God: God het ‘n Raadsplan

powered by Advanced iFrame free. Get the Pro version on CodeCanyon.


‘n Vraag waaroor elke mens behoort te dink en te kan antwoord is: Wie is God? Tog is die vraag vir sommige Christene moeilik om te antwoord, of hulle is nie seker of hulle antwoord reg is nie.

Ken jy die Here? In hierdie reeks kyk ons hoe God Homself aan ons in die Skrif openbaar.

In hierdie episode werp ons die lig daarop dat God ‘n raadsplan het. Ons wil in die episode nie net kyk na feite rondom God se raadsplan nie, maar ook wat die implikasie daarvan vir ons as gelowige kinders van God is.

Minuutmerkers:

02:00 Wat bedoel ons as ons praat van die raad of raadsplan van God?

06:50 Aspekte van God se raadsplan (Ewig, Wys, Vry en Onveranderlik)

25:25 Wat is ons verantwoordelikheid / rol in die Here se raadsplan?

29:20 Watter troos bied die Here se raadsplan vir ons?

 

WhatsApp WhatsApp
%d bloggers like this: