Press "Enter" to skip to content

Luisteraarsvraag: Die Heilige Gees en ons gewete

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

In hierdie episode beantwoord ons ‘n luisteraar se vraag oor die werk van die Heilige Gees en ons gewete.

“My gewete getuig saam met my in die Heilige Gees” Romeine 9:1.

Die luisteraar wil weet hoe die Heilige Gees en ons gewete saam werk. Is dit die Gees of ons eie gewete wat ons weerhou daarvan om kwaad te doen? Of werk die Gees deur ons gewete?

Minuutmerkers:

2:55 Wat is ons gewete?

17:05 Werk die Heilige Gees in ongelowiges?

18:50 Hoe werk die Gees saam met ons gewete?

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.