Press "Enter" to skip to content

Perspektief: September 2019

powered by Advanced iFrame free. Get the Pro version on CodeCanyon.

Ons kyk na hierdie maand se nuusgebeure vanuit ‘n Bybelse perspektief:

  1. Wetgewing aangaande lyfstraf in SA
  2. Die doodstraf
  3. Benny Hinn se bekering

Daar was tegniese probleme met hierdie opname, ons vra om verskoning vir die probleme met die klank.

Die boeke waarna verwys word in hierdie episode is:

-Shepherding a Child’s heart (Paul David Tripp)

-Instructing a Child’s heart (Paul David Tripp)

WhatsApp WhatsApp
%d bloggers like this: