Press "Enter" to skip to content

Huisgodsdiens: Hoekom?

Hierdie is die eerste episode in ons reeks oor “Huisgodsdiens”. Ons doel met die episode is om na Skrifbeginsels te kyk as motivering vir huisgodsdiens – wat is die doel daarvan?

In die volgende episode in die reeks sal ons fokus op “Hoe om huisgodsdiens te doen”.

Minuutmerkers:

  1. Uitdagings vir huisgodsdiens (01:58)
  2. Skrifbeginsels rondom huisgodsdiens (12:35)
  3. Noodsaaklikheid van huisgodsdiens (17:58)
  4. Huisgodsdiens as voorbereiding vir die erediens van die lewe (29:18)

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.