Press "Enter" to skip to content

Perspektief: Augustus 2019

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

In hierdie episode beskou ons nuusgebeure van Augustus-maand vanuit ‘n Bybelse perspektief.

Dit is opvallend hoe daar tans in Suid-Afrika en regoor die wêreld protes-optogte gehou word. Baie keer gaan dit selfs oor tot geweld of vandalisme.

Is protes-optogte iets waaraan Christene behoort deel te neem? Hoe sou ons deelname daaraan lyk? (03:20)

Wat sê die Skrif oor opstand teen die regering, en hoe behoort gelowiges op te tree teenoor ‘n goddelose regering? (17:38)

“Laat elke mens hom onderwerp aan die magte wat oor hom gestel is, want daar is geen mag behalwe van God nie, en die wat daar is, is deur God ingestel” Rom 13:1

 

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.