Press "Enter" to skip to content

Uitbranding

Hierdie episode volg op ons episode oor gejaagdheid, en hou ook daarmee verband. Indien jy dit gemis het, kliek gerus hier om daarna te luister.

Ons gesels in hierdie episode oor “uitbranding”. Uitbranding is ‘n Chroniese- en werkverwante stres wat dan dikwels lei tot ‘n gevoel van doelloosheid. Uitbranding kom vandag al hoe meer voor weens die hoë druk waar onder ons verkeer.

“Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee.” Matt 11:28

 

Minuutmerkers:

01:14  Beskrywing / definisies van “uitbranding”.

09:47  Is uitbranding ‘n nuwe ding?

19:02  Hoekom raak ek uitgebrand?

22:39  Leuens wat ons kan glo wat maak dat ons meer geneig is tot uitbranding?

26:48  Wat kan ek doen as ek uitgebrand is?

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.