Press "Enter" to skip to content

Luisteraarsvrae: Game of Thrones en Valse Profete

In hierdie episode antwoord Jan-Louis Lee en Gerhard van Rhyn twee luisteraars se vrae.

Die eerste luisteraar wou weet of ‘n mens na goeie goed van valse leeraars mag luister. Die tweede luisteraar se vraag het gegaan oor televisie programme, soos Game of Thrones – behoort Christene na hierdie soort stories te kyk?

Ons kyk na verskeie teksgedeeltes om hierdie twee vrae in die lig van die Skrif te beantwoord.

01:10  Valse leeraars

17:30  Game of Thrones

Be First to Comment

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

WhatsApp WhatsApp
%d bloggers like this: