Press "Enter" to skip to content

Gejaagdheid

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

Ons leef in ‘n tyd waarvan dit bekend is dat ons lewens meer gejaagd is as bv. die van die generasie voor ons. Dit word selfs in party opsigte ‘n “status simbool” as ‘n mens kan wys hoe besig jy is, en hoe baie goed jy doen.

Die meeste van ons se “tydbegrotings” is dikwels in die rooi, en 24uur is net te min vir alles wat in ons dag moet gebeur.

In hierdie episode fokus ons op die konsep van “gejaagdheid”. Ons gesels spesifiek oor die volgende drie hoofpunte:

  1. Wat is gejaagdheid? 02:09
  2. Wat sê die Bybel oor gejaagdheid? 08:44
  3. Hoe lyk ‘n rustige lewe / lewe van rus? 24:20

2 Comments

  1. […] op ons episode oor gejaagdheid, en hou ook daarmee verband. Indien jy dit gemis het, kliek gerus hier om daarna te […]

  2. Jaco Boersema Jaco Boersema

    Baie interesante uitgawe van julle program wat om almal vandag van toepassing het. Die onvermoë of onwilligheid om vir iemand nee te sê waneer ons weet ons agenda is reeds te vol is ook sonde (na my mening) want ons gee gewoonlik ons tyd vir gebed en persoonlike godsdiens prys en so stel ons ons eie eer en aansien bo dit wat belangrik is: Ons verhouding met ons Vader en Verlosser. Die mens is inherent geneig om altyd onsself eerste te wil stel, selfs al besef ons dit nie altyd nie.

Leave a Reply to Jaco BoersemaCancel reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.