Press "Enter" to skip to content

Sabbatdag, Rusdag, Ewige Rus

In hierdie episode bespreek ons die vierde gebod. Wat is die implikasie van hierdie gebod vir gelowiges vandag? Moet ons Sondae steeds as ‘n sabbat hou?

Ons kyk eerste na die betekenis en instelling van die Sabbat in die Ou Testament. Daarna bespreek ons die betekenis van die Rusdag vir gelowiges vandag. Laastens kyk ons na die dieper betekenis van die dag – die Ewige Rus wat daar vir die Here se kinders voorlê.

Lees gerus ook hierdie artikel: Sabbat/Sondag

Minuutmerkers:

2:43   Sabbatdag 

Die Sabbat se betekenis en instelling in die Ou Testament

11:04 Rusdag

Wat die Rusdag vandag vir ons as gelowiges behels. Hoe lyk ons Sondag?

18:13 Ewige Rus

Die dieper betekenis van die Sabbatdag – die Ewige Rus waarna ons uitsien!

One Comment

  1. […] Relevante en bydraende potgooie en artikels:  http://www.scriptura.co.za/?s=uitbrandinghttp://www.scriptura.co.za/2019/05/sabbatdag-rusdag-ewige-rus/http://www.scriptura.co.za/2018/09/sabbat-sondag/ […]

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.