Press "Enter" to skip to content

Die huwelik (3): Rol van die vrou

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

In hierdie episode gesels ons oor die rol van die vrou. Ons sien hoe God die man en vrou gelykwaardig geskape het, maar met verskillende rolle.

Die fokus van die episode is op twee teksgedeeltes wat verwys na die vrou se “onderdanigheid” en dat sy ‘n “hulp” is (Gen 2:18 en Efes 5:22-24).

 

1:30  Teksgedeeltes in fokus: Gen 2:18 en Efes 5:22-24

3:50 Eva se skepping – Afronding

6:09 Man en vrou is gelykwaardig met verskillende rolle

6:28 Ons sien dit ook in die wese van die Drie-eenheid

8:43 Man en vrou is komplimentêr – nie in kompetisie nie!

10:35 Bybelse onderdanigheid is ‘n resultaat van ‘n Geesvervulde lewe

16:00 Hulp is hoe die vrou haar man aanvul

18:45 Praktiese implikasies

 

One Comment

  1. Gert Kruger Gert Kruger

    Dankie Kiettie dat jy bereid is om so ‘n sensitiewe onderwerp aan te raak. Laat my op ligter noot dink aan die ou wat sy vrou van tyd tot tyd geslaan. Dit het by die dominee uitgekom en het die ou daaroor gaan aanspreek en sê vir hom of hy dan nie kan onthou dat daar in die huweliksformulier staan dat jy jou vrou moet “voed en koester” nie. O, sê die ou, is dit, dit wat daar staan. Ek dog daar staan dat jy jou vrou moet “koes en voeter”!

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.