Press "Enter" to skip to content

Romantiese verhoudings tussen gelowiges en ongelowiges

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

Marnix, Jan-Louis en Gerhard gesels oor hierdie moeilik onderwerp: is dit goed (is dit reg?) vir ‘n gelowige om ‘n romantiese verhouding met ‘n ongelowige te begin?

Hierdie is ‘n baie moeilike onderwerp, juis omdat dit so emosioneel is. Daar is ook heelwat probleme hieraan verbonde en ons besef dit wanneer ons hieroor gesels. Hierdie episode vorm net eers ‘n basis, ‘n Bybelse grondslag vir verdere gesprek rondom romantiese verhoudings tussen gelowiges en ongelowiges.

Voorskou:

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

One Comment

  1. Jaco Jaco

    Hierdie is waarlik ‘n baie aktuele en moeilike saak vir christene vandag. Dit is een voorbeeld waar God ons beveel om Hom eerste te plaas en dit is waar ons gewoonlik ons doel mis.

    Dankie. Dit was baie insigewend.

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.