Press "Enter" to skip to content

Hebrew Roots

(1) Kenmerke van die Messiaanse Jode (Hebrew Roots) – hoe ken ek iemand uit wat deur die beweging beïnvloed is?
(2) Wat is die ideologie – wat glo hulle? Wat is die kern waaroor HR gaan?
(3) Die Bybel en die HR beweging
(4) Hoe benader ons iemand in die HR beweging? Hoe reageer ons en hoe help ons hulle?

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

3 Comments

  1. H.'t Hart H.'t Hart

    Het vanoggend geluister na “Hebrew Roots” Ek kan nog die volgende byvoeg: Hulle hou vas aan dat die Jode=huidige Israel is nog steeds die uitverkore volk. Misken Joh1:12-13. Verder : die 3e tempel gaan herbou word, waar dan Christus 1000 jaar gaan regeer.,hulle soek naarstig na die volmaakte rooi koei, wat verbrand moet word, die as sal dan die tempelterrein reinig. Kyk “The temple institute: The red heifer” Klaagliedere 5:18, jakhals/vos gesignaleerop die tempelberg sou teken wees dat die 3e tempel bou op hande is. Blykbaar is van die tempelgereedskap reeds vervaardig, the templeinstitute exhibiting hall “The vessels and instruments that have thus far been constructed for use in the rebuilt holy temple. Hulle beweer ook die NT is in Aramees en nie in Grieks geskrywe. Die sekte/kulte is dus inderdaad, helaas, deur Paulus as ‘n vervloeking geidentifiseer.. H.’t Hart

  2. […] Deesdae voer al hoe meer mense ook aan, dat die kerk die mense mislei deur die Sabbat te verander na ‘n Sondag. Dit is veral ‘n algemene argument vanuit die “Hebrew Roots” kringe (hier is meer inligting oor hierdie beweging). […]

Leave a Reply to Sabbat & Sondag | SCRIPTURACancel reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.